Modulekode | RPK 310 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | *Vir LLB (a) ’n Oorsigtelike studie van die ontstaan en ontwikkeling van die onderskeie regsberoepe (b) Statutêre voorskrifte van toepassing op die regsberoep (c) Professionele gedrag en etiek (d) Professionele gelde en kostes (e) Professionele aanspreeklikheid van regspraktisyns |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Prosesreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App